Donasies

Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kan jy deur PayPal of met ‘n krediet/debietkaat ‘n betaling maak.

Fondse word gebruik vir:

  • Funksionering van ons kerk

  • Uitreik werk (plaaslik en oorsee)

  • Barmhartigheid

Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.
— 2 Korintiërs 9:7 (AFR83)